Website Display
Search Website
News & Articles
Live Webcast Auctions
Landbou Lewer Belangrike Bydrae Tot BBP

 Landbou lewer belangrike bydrae tot BBP


Die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, me Thoko Didiza, het die jongste syfers van Statistiek Suid-Afrika oor die Bruto Binnelandse Produk vir die tweede kwartaal van 2023 verwelkom. Dit toon dat die landbouseker weer eens een van die grootste bydraers tot the land se ekonomiese groei was.
 
Die groei is tekenend van die belangrikheid en invloed van dié sektor in die land se ekonomie. Die landbousektor het in die tweede kwartaal van 2023 met 4.2% gegroei, hoofsaaklik weens ‘n goeie somergraan- en oliesade-oes, tesame met stewige tuinbouprodukte-uitvoere. Suid-Afrika het tydens die tweede kwartaal van die jaar landbouprodukte ter waarde van R60.2 biljoen uitgevoer, wat bykans 13% hoër is as wat die geval tydens dieselfde tydperk verlede jaar was.
Minister Didiza het in Augustus 2023 nuwe uitvoermarkte vir avokado’s, beesvleis en ander diereprodukte na lande soos Saudi-Arabië en China vasgemaak.
  
Die inisiatief om nuwe uitvoergeleenthede te verwesenlik, sal voortgaan in die regering se strewe om ‘n mededingende, uitvoer-gerigte landbousektor te vestig, volgens ‘n persverklaring.


Bron : Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling

Contact Us
Auction Selection
My Basket
Upcoming Events

ASSET AUCTION -1 JUNE 2024

 AWA Asset Auction @ AWA Vaalwater 

1 June 2024  , 11 am 

Contact Agent Natalie to enter items 

Date: 2024-06-01

Oktavia Beefmasters 12 July 2024

Oktavia Beefmasters Auction 

Date: 12 July 2024

Time: 11:00

Location: Andre Kock & Son Bela-Bela Pens

Date: 2024-07-12

Kalahari Beefmaster 3 October 2024

Kalahari Beefmasters Auction 

Date: 3 October 2024

Time: 11:00

Location: TBC

Date: 2024-10-03

Online Auctions
Copyright © 2023 Livestock Auctions. All Rights Reserved.